“Op julle merke. Gereed…. Gaan!

Is een van die baie dinge wat by die atletiek gehoor word. Daar is iets van alles, van naellope tot gewigstoot vir oud en jonk. Dis tog hier waar die sterk manne kom spog.
Die jaarlikse klere-atletiek is altyd ‘n hoogtepunt. Die eerste skoot klap met interessante optogte wat dan gevolg word met vurige gees van die leerders op die pawiljoen. Dan begin die aktiwiteite waar die kinders teen hul ouderdomsgroep sal meeding en die dag geniet. Tot die Bollieskool en Klouter Kabouter se maatjies kom hol dat die stof staan. Te danke aan ons ouers en die onderwysers is daar oor as genoeg lip-lek-lekker kos te koop. Die kleure-byeenkoms is verseker een van die opwindendste byeenkomste van die jaar.

Afrigters

Erik Burger

Koördineerder en Afrigter


Heidi Dempsey

Afrigter


Kayla Andrade

Afrigter


Iranda Conradie

Afrigter


Sanel van Zyl

Afrigter


WH van der Colf

Afrigter


Erika De Wet

Afrigter


Nerina Hamilton

Afrigter


Nicole Waldick

Afrigter


Henrique Zeelie

Afrigter


El-Cheri Fourie

Afrigter


Juanita Taljaard

Afrigter