Verdere Onderwys en Opleiding (VOO) Fase (graad 10-12):

Hierdie fase is gefokus op die voorbereiding van leerders vir hoër onderwys of beroepsopleiding, met ‘n groter klem op vakkeuse en spesialisering.

Erika De Wet


Verbruikerstudie
Graad 10 – 12
Besigheidstudies
Graad 10 – 12

Marshare Pienaar


RTT
Graad 10 – 12

Franchelle Posthumus


Engels Eerste Addisionele Taal
Graad 10 – 12

Marlette Jongbloed


Afrikaans Huistaal
Graad 10 – 12

Henco de Wet


Fisiese Wetenskappe
Graad 10 – 12

Nerina Hamilton


Toerisme
Graad 11 – 12

Juanita Taljaard


Wiskunde
Graad 10 – 12
IGO
Graad 10 – 12

Heidi Dempsey


Rekeningkunde
Graad 10 – 12

Solette Slabbert


Landbouwetenskappe
Graad 10 – 12
Lewenswetenskappe
Graad 10 – 12

Flippie Slabbert


Wiskunde Geletterdheid
Graad 10 – 12

Chris Butler


LO
Graad 10 – 11

John Reyneke


Toerisme
Graad 10

Senior Fase (Graad 7-9):

Hierdie fase stel meer gespesialiseerde vakke bekend en berei leerders voor vir die VOO-fase.

WH van der Colf


Sosiale Wetenskappe
Graad 7 – 9

Heidi Dempsey


EBW
Graad 7 – 9
NWT
Graad 4 – 5

Lirieke Swanepoel


Tegnologie
Graad 8 – 9
Wiskunde
Graad 7 – 8

Iranda Conradie


Afrikaans Huistaal
Graad 7

Henrique Zeelie


Engels Eerste Addisionele Taal
Graad 7

Marshare Pienaar


Kuns en Kultuur
Graad 7 – 9

Chris Butler


Tegnologie
Graad 7
Natuurwetenskappe
Graad 7
Landboubestuur
Graad 8 – 9
LO
Graad 7 – 9

Henco de Wet


Wiskunde
Graad 9
Natuurwetenskappe
Graad 8 – 9

Franchelle Posthumus


Engels Eerste Addisionele Taal
Graad 8 – 9

Marlette Jongbloed


Afrikaans Huistaal
Graad 8 – 9

Intermediêre Fase (Graad 4-6):

Leerders bou voort op die vaardighede wat in die Grondslagfase verwerf is, met ‘n breër reeks vakke en toenemende akademiese eise.

Henrique Zeelie


Engels Eerste Addisionele Taal
Graad 4 – 6
Lewensvaardigheid
Graad 5

Iranda Conradie


Afrikaans Huistaal
Graad 4 – 6

Erik Burger


Wiskunde
Graad 5 – 6

WH van der Colf


Sosiale Wetenskappe
Graad 4 – 6
Lewensvaardigheid
Graad 4

Heidi Dempsey


NWT
Graad 4 – 5

Nerina Hamilton


NWT
Graad 6
Sotho
Graad 4 – 6

Marshare Pienaar


Lewensvaardigheid
Graad 6

Lirieke Swanepoel


Wiskunde
Graad 4

Grondslagfase (Graad RR-3):

Hierdie fase fokus op die ontwikkeling van grondliggende vaardighede in geletterdheid en syfervaardigheid, tesame met sosiale en emosionele ontwikkeling.

Johani Posthumus


Graad RR

Nicole Waldick


Graad R

Johanet Lee


Graad R – Assistent

Uschaan Burger


Graad 1

El-Cheri Fourie


Graad 1 – Assistent

Elfrina Koekemoer


Graad 2

Louise Reyneke


Graad 3

Remediërende onderrig (R.O):

Die doel is om met remediërende onderwys te begin sodra probleme met leer en skoolgaan bespeur is. In remediërende onderwys word take, tydsgebruik en voldoende leiding individueel vir die student beplan. Ondersteuningsonderrig kan proaktief, gereeld wees of dit kan gegee word wanneer nodig.

Kayla Andrade


Remediërende onderrig

Barend Cronje


Remediërende onderrig (RO)

Spesiale Onderrig (S.O):

Dieselfde basiese werk van hoofstroom-onderwys word gevolg, maar word aangepas by die spesiale leerders se vermoëns. Sodoende kan leerders dan teruggeplaas word in hoofstroom-klasse indien agterstande ingehaal word binne ouderdomsperke van grade.

Spesiale Onderwys is dus tot voordeel van elke leerder. Die aantal leerders tot onderwyser is ook minder as in hoofstroom-klasse. Hul neem net soos enige ander leerder aan die skool se buitemuurse aktiwiteite deel.

Mana Louw


Spesiale Onderrig (S.O)